Exodus 32:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses vir Aäron: Wat het hierdie volk jou aangedoen dat jy so 'n groot sonde oor hulle gebring het?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy vra toe vir Aäron: “Wat het die volk dan aan jou gedoen dat jy hulle so ’n groot sonde laat doen het?”
Afrikaans 1933/1953 En Moses het vir Aäron gesê: Wat het hierdie volk jou gedoen, dat jy so 'n groot sonde oor hulle gebring het?
Afrikaans 1983 Moses het vir Aäron gesê: “Wat het hierdie volk jou aangedoen dat jy hulle hierdie groot sonde laat doen het?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het vir Aäron gesê: “Wat het hierdie volk jou aangedoen dat jy so 'n groot sonde oor hulle gebring het?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir Aäron gesê: “Hierdie mense het niks verkeerd aan jou gedoen nie. Hoekom het jy hulle verlei om so 'n groot sonde te doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses vra toe vir Aäron: “Watter kwaad het hierdie volk jou gedoen dat jy hulle moes verlei om so ’n verskriklike sonde te doen?”