Exodus 32:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die tafels was die werk van God, en die skrif was die skrif van God, op die tafels gegraveer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was God se eie handewerk. Hy het self daarop geskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die tafels was die werk van God. Die skrif was ook die skrif van God, in die tafels gegraveer. |
| Afrikaans 1983 | en dit was die werk van God. Dit was 'n inskripsie wat deur God op die klippe gegraveer is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tafels, dit was God se werk, en die skrif, dit was God se skrif, gegraveer op die tafels. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was God se werk, God het self die plat klippe gemaak en Hy het self die woorde daarop geskryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die klippe was God se eie handewerk. God se eie handskrif was op die klippe gegraveer. |