Exodus 32:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het berou gehad oor die onheil wat Hy gedink het om sy volk aan te doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe afgesien van die ramp wat Hy oor sy volk wou bring.
Afrikaans 1933/1953 Toe het dit die HERE berou oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy sy volk sou aandoen.
Afrikaans 1983 Toe het die Here daarvan afgesien om die ramp waarvan Hy gepraat het, oor sy volk te bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het toe spyt gekry oor die onheil wat Hy gesê het Hy sy volk sou aandoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het sy plan verander en Hy het besluit om nie sy volk te straf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe van besluit verander. Hy het die plan gelos wat Hy gehad het om sy volk uit te wis.