Exodus 31:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die brandofferaltaar met al sy meubels, en die waskom en sy voet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal ook die altaar vir die brandoffer met sy toebehore maak en die waskom met sy voetstuk. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk |
| Afrikaans 1983 | die brandofferaltaar met al sy toebehore, die waskom met sy voetstuk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die brandofferaltaar en al sy toebehore, die waskom en sy voetstuk, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die brandoffer-altaar en alles wat daarby moet wees, die was-skottel en sy voetstuk, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die groot altaar buite waarop die offers verbrand moet word, saam met sy gereedskap, die koperbak op sy voetstuk waar die werkers hulleself was voor hulle in die tent gaan werk, |