Exodus 31:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en die tafel en sy meubels, en die suiwer kandelaar met al sy meubels, en die reukaltaar,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal ook die tafel maak met sy toebehore en die kandelaar met al sy toebehore en die wierookaltaar.
Afrikaans 1933/1953 en die tafel met sy gereedskap en die suiwer kandelaar met al sy gereedskap en die reukaltaar;
Afrikaans 1983 die tafel met sy toebehore, die kandelaar van suiwer goud met sy toebehore, die wierookaltaar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die tafel en sy toebehore, die menora van suiwer goud en al sy toebehore, die altaar vir die reukwerk,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet ook die tafel maak en alles wat by die tafel moet wees, die lampstaander van skoon goud en alles wat daarby moet wees, die wierook-altaar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die tafel waarop die brode uitgestal word, saam met sy toerusting, die ligstaander wat lig gee in die tent en alles wat daarvoor nodig is, die kleiner altaar vir die wierook en