Exodus 31:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die tent van samekoms en die ark van die Getuienis en die versoendeksel wat daarop is, en al die meubels van die tabernakel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal die tabernakel bou, die ark van die verbond, die ark se deksel en al die gereedskap wat in die tent gebruik word. |
| Afrikaans 1933/1953 | die tent van samekoms en die ark van die Getuienis en die versoendeksel wat daarop moet wees, en alles wat behoort by die tent, |
| Afrikaans 1983 | die tent van ontmoeting, die ark met die getuienis daarin en die deksel daaroor, al die toebehore van die tent, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die Tent van Ontmoeting, die ark vir die Getuienis, die versoendeksel wat daarop kom, al die toebehore van die tent, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet die tent maak waar Ek aan julle sal verskyn, die kis waarin die tien gebooie moet kom en die deksel wat daarop moet kom, en alles wat by die tent moet wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal die tent maak waar Ek en julle mekaar gaan ontmoet. Hulle sal ook die ark maak waarin die bewys van ons ooreenkoms gehou moet word, die deksel wat bo-op pas, die gereedskap wat in die tent gebruik word, |