Exodus 31:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die kap van klippe, om dit te sit, en in houtsnywerk, om in allerhande kunswerke te werk.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kan edelstene graveer en monteer en houtsnywerk doen. Hy kan enige kunswerk maak.
Afrikaans 1933/1953 en deur snywerk in stene wat ingelê moet word, en deur houtsnywerk; om werksaam te wees in allerhande werk.
Afrikaans 1983 edelstene verwerk en monteer, en houtwerk doen. Hy sal enige werk kan doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vir die bewerking van edelstene vir monterings, en die bewerking van hout, om dit te doen met al die nodige vakmanskap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy kan juwele maak van edelstene en hy kan houtwerk doen. Hy kan baie soorte werk doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kan met edelstene werk en houtsnywerk doen en enige kunswerk maak.