Exodus 31:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om listige werke uit te dink, om te werk in goud en in silwer en in koper,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kan kunstige voorwerpe uit goud, silwer en brons maak.
Afrikaans 1933/1953 om kunstige planne uit te dink, om dit uit te voer in goud en silwer en koper,
Afrikaans 1983 ontwerpe maak en dit in goud, silwer en brons uitwerk,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om vindingryke planne te beraam vir die werk met goud, silwer en brons,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy kan planne teken en dinge maak van goud en silwer en brons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om dinge te ontwerp en dit dan van goud of silwer of koper te maak.