Exodus 31:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het hom vervul met die gees van God, in wysheid en in verstand en in kennis en in allerhande kunswerk, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My Gees gee vir hom die kennis, begrip en vaardigheid om verskillende dinge te kan maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek het hom vervul met die Gees van God, met wysheid en verstand en kennis en bekwaamheid vir allerhande werk, |
| Afrikaans 1983 | Ek het hom toegerus met my Gees sodat hy met vaardigheid, insig en verstand enige werk kan doen: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, insig en kennis, en met al die nodige vakmanskap, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het vir Besaleël wysheid en 'n goeie verstand gegee sodat hy baie soorte werk goed kan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My Gees gee vir hom die verstand en die insig, die kennis en die vaardigheid |