Exodus 31:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek het Besaleël, die seun van Uri, die seun van Hur, uit die stam van Juda, by die naam geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek het Besaleël, die seun van Uri en kleinseun van Gur uit die stam van Juda, gekies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek het Bes leël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep; |
| Afrikaans 1983 | “Kyk, Ek het vir Besaleël uitgekies. Hy is 'n seun van Uri, seun van Gur uit die stam Juda. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Kyk, Ek het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam geroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Hy is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het Besaleël gekies om die voorman te wees wanneer die tent gemaak word. Hy is Uri se seun. Sy oupa is Gur. Hulle is uit die stam van Juda. |