Exodus 31:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet die kinders van Israel die sabbat hou om die sabbat te vier in hulle geslagte, as 'n ewige verbond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Israeliete moet die dag van die Sabbat onderhou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Israel moet die sabbat onderhou deur die sabbat te vier in hulle geslagte as 'n ewige verbond. |
| Afrikaans 1983 | “Die Israeliete moet die sabbat onderhou. Ook op hulle nageslag lê die verbond 'n blywende verpligting om die sabbat te onderhou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete moet die Sabbat onderhou deur die Sabbat in hulle komende geslagte te vier as 'n ewige verbond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete moet op die Sabbatdag doen wat Ek gesê het. Julle nageslag moet ook altyd die Sabbatdag vier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die Israeliete en vir hulle nageslag is die rusdag ’n ooreenkoms met die Here wat vir altyd staan. Daarom moet hulle sorg dat hulle dit altyd hou. |