Exodus 31:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die diensklere en die heilige klere vir die priester Aäron en die klere van sy seuns om die priesteramp te bedien, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ook die spesiaal geborduurde klere wat Aäron en sy seuns dra wanneer hulle die priesterwerk doen, sal hulle maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die kunstige klere en die heilige klere van die priester Aäron en die klere van sy seuns, om die priesteramp te bedien; |
| Afrikaans 1983 | die geborduurde klere wat gewy is vir die priester Aäron en sy seuns om daarin as priesters diens te doen, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die geweefde klere – dit is die heilige klere vir Aäron, die priester, en die klere van sy seuns, vir die priesterdiens – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die gewyde klere vir die priester Aäron, en die priester-klere wat sy seuns moet aantrek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die klere wat hulle moet dra wanneer hulle by die tent werk, Aäron se klere en die klere wat sy seuns moet dra, |