Exodus 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die draaghoute van akasiahout maak en dit met goud oortrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die drapale moet van akasiahout gemaak word. Trek dit ook oor met goud. |
| Afrikaans 1933/1953 | En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die draaghoute van doringhout maak en hulle met goud oortrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die draaghoute van doringhout maak en dit met goud oortrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die dra-pale van doringhout maak en julle moet hulle oortrek met goud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak die drastokke van akasiahout en trek dit oor met goud. |