Exodus 30:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volk uitgeroei word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die een wat so ’n mengsel maak, sal uit die gemeenskap verwyder word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word. |
| Afrikaans 1983 | Enigiemand wat so 'n mengsel voorberei om aan te ruik, moet van sy volk afgesny word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat iets soortgelyks maak om die geur te geniet, moet van sy volk afgesny word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand vir homself wierook soos hierdie maak om te ruik, dan moet julle hom van sy volk afsny.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man wat so iets vir homself maak omdat dit so lekker ruik, moet van julle af weggejaag word.” |