Exodus 30:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit sal vir My 'n heilige salfolie wees in julle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê ook vir die Israeliete: ‘Hierdie olie sal altyd my heilige olie wees.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My 'n heilige salfolie wees in julle geslagte.
Afrikaans 1983 Sê vir die Israeliete: Dit is die gewyde salfolie wat deur al julle geslagte heen aan My sal behoort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Met die Israeliete moet jy praat en vir hulle sê, ‘Dit moet my gewyde salfolie wees vir al julle nageslagte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sê vir die Israeliete hierdie olyf-olie moet gewyde salf-olie wees vir hulle nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê vir die Israeliete dat hierdie mengsel van olie vir hulle en vir alle geslagte wat kom, iets is wat uitsluitlik bedoel is om mense en dinge aan God te wy.