Exodus 30:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dit oortrek met suiwer goud, die bokant en sy sykante rondom en sy horings; en jy moet daarvoor 'n goue kroon maak rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet die bokant, die kante en die horings met suiwer goud oortrek. Sit ’n rand van goud reg rondom die altaar.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet dit met suiwer goud oortrek: die plaat en die sykante rondom en die horings. En maak daarvoor 'n goue krans rondom.
Afrikaans 1983 Jy moet die bokant, die sye rondom, en die horings met suiwer goud oortrek en 'n goue lys rondom die altaar vassit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet dit met suiwer goud oortrek – die bokant, die kante reg rondom en die horings daarvan. Jy moet daarvoor 'n goue rand maak, reg rondom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die altaar oortrek met skoon goud, die bokant van die altaar, die kante rondom die altaar, en die horings. Julle moet 'n goue rand rondom die altaar maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die plat vlak bo-op en sy vier sye sowel as die horings moet jy met suiwer goud oortrek. Sit ook ’n randjie van goud reg rondom.