Exodus 30:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom en sy voet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die brandofferaltaar met sy toebehore en die waskom met sy voetstuk. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die brandofferaltaar met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk. |
| Afrikaans 1983 | die brandofferaltaar met al sy toebehore, en ook die waskom met sy voetstuk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die brandofferaltaar met al sy toebehore en die waskom met sy voetstuk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Salf ook die brandoffer-altaar en alles wat by die brandoffer-altaar moet wees, ook die was-skottel en sy voetstuk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | oor die altaar buite waarop die offers verbrand word saam met sy gereedskap en oor die koperbak op sy voetstuk waar die werkers hulle was. |