Exodus 30:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en die tafel en al sy gereedskap en die kandelaar en sy gereedskap en die reukaltaar,
Afrikaans (NLV) 2011 Salf daarmee ook die tafel en al sy toebehore, die kandelaar en al sy toebehore, die wierookaltaar,
Afrikaans 1933/1953 en die tafel met al sy gereedskap en die kandelaar met sy gereedskap en die reukaltaar
Afrikaans 1983 en verder ook nog die tafel met al sy toebehore, die kandelaar met al sy toebehore, die wierookaltaar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) asook die tafel en al sy toebehore, die menora en sy toebehore, die altaar vir die reukwerk,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook die tafel salf en alles wat by die tafel moet wees, die lampstaander en alles wat by die lampstaander moet wees. Julle moet die wierook-altaar ook salf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) oor die tafel waarop die brode gesit word saam met alles wat daarby staan, oor die ligstaander en alles wat daarby hoort, oor die altaartjie waarop die wierook gebrand word,