Exodus 30:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die tent van samekoms daarmee salf en die ark van die Getuienis, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gebruik dit om die tabernakel en die ark van die verbond te salf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarmee moet jy dan die tent van samekoms salf en die ark van die Getuienis |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet die tent van ontmoeting en die ark waarin die getuienis is, daarmee salf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet daarmee die Tent van Ontmoeting en die ark met die Getuienis salf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die tent salf waar Ek aan julle verskyn, en julle moet die kis salf waarin die tien gebooie moet kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gooi daarvan uit op die tent, op die ark met die bewys van ons ooreenkoms, |