Exodus 30:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet ook 'n koperkom maak en sy voet ook van koper om mee te was; en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit, en jy moet water daarin gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maak ’n koperhouer op ’n kopervoetstuk om in te was. Sit dit tussen die tabernakel en die altaar en gooi dit vol water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook 'n koperwaskom maak met sy kopervoetstuk, om in te was; en sit dit tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin, |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet 'n bronswaskom met 'n bronsvoetstuk maak om in te was. Sit dit tussen die tent van ontmoeting en die altaar neer en gooi water daarin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet 'n bronswaskom met sy bronsvoetstuk maak om uit af te spoel. Jy moet dit tussen die Tent van Ontmoeting en die altaar plaas. Jy moet water daarin gooi, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet 'n was-skottel maak om in te was en 'n voetstuk van brons. Sit dit neer tussen die tent waar Ek aan julle verskyn en die altaar. Gooi water daarin |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maak ’n bak uit koper met ’n voetstuk uit koper om by te gaan was. Sit dit tussen die tent en die altaar en gooi dit vol water. |