Exodus 30:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen wat tussen die geteldes deurgaan, van twintig jaar oud en ouer, moet 'n offer aan die HERE gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen bo twintig jaar oud moet hierdie afkoopsom vir die Here betaal.
Afrikaans 1933/1953 Elkeen wat oorgaan na die geteldes, van twintig jaar oud en daarbo, moet die offergawe van die HERE gee.
Afrikaans 1983 Elkeen van twintig jaar en ouer wat kom om getel te word, moet die offergawe vir My bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen wat getel is, van twintig jaar en ouer, moet die Here se wydingsgeskenk gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet almal tel wat 20 jaar oud en ouer is, en hulle elkeen moet vir My 'n present gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen wat twintig jaar en ouer is, moet getel word en die belasting betaal.