Exodus 30:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet 'n altaar maak om op reukwerk te brand; van akasiahout moet jy dit maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maak ook ’n klein altaar van akasiahout om wierook daarop te brand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook 'n altaar maak om reukwerk te brand. Van akasiahout moet jy dit maak. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet 'n altaar van doringhout maak om daarop wierook te brand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet 'n altaar maak vir die brand van reukwerk; van doringhout moet jy dit maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet 'n altaar maak om wierook op te brand. Julle moet dit van doringhout maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maak ook ’n kleiner staander as ’n altaartjie waarop jy geurige wierook kan brand. Maak dit van akasiahout. |