Exodus 3:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Kom nie nader nie; trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie nog naderkom nie,” het die Here vir hom gesê. “Trek uit jou sandale. Die plek waarop jy staan, is heilige grond.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê: Moenie nader kom nie. Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond. |
| Afrikaans 1983 | Die Here sê toe vir hom: “Moenie nóg nader kom nie. Trek uit jou skoene, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Here: “Moenie nader kom nie. Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê toe: “Moenie nader kom nie. Trek jou sandale uit, want die plek waar jy staan, is gewyde grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê vir hom: “Jy moenie nog nader kom nie. Trek uit jou sandale. Jy staan nou op ’n plek wat aan die Here behoort. |