Exodus 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek is seker dat die koning van Egipte julle nie sal laat trek nie, nee, nie deur 'n magtige hand nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek weet egter dat die koning van Egipte julle nie sal laat gaan nie. Hy sal eers gedwing moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek weet dat die koning van Egipte julle nie sal laat gaan nie, ook nie deur 'n sterke hand nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ek weet dat die Egiptiese koning julle nie sal laat gaan nie, selfs nie onder dwang nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek weet egter dat hy, die koning van Egipte, julle nie sal toelaat om te gaan nie, tensy hy gedwing word deur 'n kragtige hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet die koning van Egipte sal julle nie laat gaan nie. Hy sal dit ook nie doen as Ek hom straf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet goed dat die Egiptiese koning julle nie toestemming sal gee om te gaan nie. Hy sal eers gedwing moet word. |