Exodus 29:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet jy die salfolie neem en dit op sy hoof uitgiet en hom salf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vat die salwingsolie en gooi dit oor sy kop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem dan die salfolie en giet dit op sy hoof en salf hom. |
| Afrikaans 1983 | Vat olie en salf hom deur dit op sy kop uit te giet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die salfolie neem, dit oor sy kop uitgiet en hom salf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gooi dan olyf-olie op sy kop uit en salf hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gooi lekkerruikolie op sy kop uit en stel hom in sy werk aan. |