Exodus 29:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die tulband op sy hoof sit en die heilige kroon op die tulband sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sit die tulband op sy kop en maak die gewyde kroon daaraan vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sit die tulband op sy hoof, en bevestig die heilige kroon aan die tulband. |
| Afrikaans 1983 | Bind die tulband om sy kop en sit die gewyde priesterkroon op die tulband. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die tulband op sy kop sit en die heilige wydingsteken op die tulband vassit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sit die tulband om sy kop en sit die gewyde kroon op die tulband. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit die hoed op sy kop en sit die goue blom daaraan vas waarop gegraveer is: ‘Vir die Here alleen.’ |