Exodus 29:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal tussen die Israeliete woon. Ek sal hulle God wees.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees;
Afrikaans 1983 Ek sal tussen die Israeliete woon en hulle God wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal onder die Israeliete vertoef en vir hulle 'n God wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal tussen die Israeliete woon en Ek sal hulle God wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My tent sal tussen die Israeliete staan. Ek sal hulle God wees wat tussen hulle woon.