Exodus 29:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Aäron en sy seuns moet jy na die ingang van die tent van samekoms bring en hulle met water was.
Afrikaans (NLV) 2011 “Laat Aäron en sy seuns by die tabernakel kom staan. Was hulle met water.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet jy Aäron en sy seuns laat nader kom na die ingang van die tent van samekoms en hulle met water was.
Afrikaans 1983 Laat Aäron en sy seuns na die deur van die tent van ontmoeting toe kom, en was hulle met water.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aäron en sy seuns moet jy na die ingang van die •Tent van Ontmoeting laat nader kom en hulle met water afspoel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bring vir Aäron en sy seuns na die ingang van die tent waar Ek aan julle verskyn en was hulle dan met water.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Laat Aäron en sy seuns by die ingang van die tent kom staan. Hulle moet hulleself bad en gereedmaak om voor die Here te kom.