Exodus 29:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die een lam moet jy in die môre berei; en die ander lam moet jy in die aand berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Offer die een in die oggend en die ander een teen die aand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een lam moet jy in die môre berei, en die ander lam moet jy teen die aand berei, |
| Afrikaans 1983 | een in die môre en een in die aand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een lam moet jy in die oggend offer en die tweede lam teen laatmiddag, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet een lam in die oggend offer en een lam in die aand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die een word vroeg in die oggend en die ander laat teen die aand geoffer. |