Exodus 29:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is dit wat jy op die altaar moet offer; twee lammers van die eerste jaar dag vir dag voortdurend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is wat jy op die altaar moet offer: Offer elke dag twee jaaroud lammers op die altaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is wat jy op die altaar moet berei: twee jaaroud lammers gereeld elke dag. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet die volgende op die altaar offer: elke dag twee jaaroud lammers, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is wat jy gereeld, elke dag, op die altaar moet offer: twee jaaroud ramlammers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet elke dag twee lammers op die altaar offer. Die lammers moet een jaar oud wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy moet so maak by die altaar: jy moet elke dag twee lammers offer wat elkeen ’n jaar oud is. |