Exodus 29:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En so moet jy met Aäron en sy seuns doen volgens alles wat Ek jou beveel het: sewe dae lank moet jy hulle wy. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is hoe Ek jou beveel het jy Aäron en sy seuns in hulle werk moet bevestig. Die geleentheid hou sewe dae lank aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | So moet jy dan met Aäron en sy seuns doen net soos Ek jou beveel het. Sewe dae lank moet hulle wyding duur. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet met Aäron en sy seuns doen presies soos Ek jou beveel het. Jy moet hulle sewe dae lank as priesters wy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet met Aäron en sy seuns so maak, net soos Ek jou beveel het. Jy moet sewe dae neem om hulle te wy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat Ek vir jou gesê het, moet julle doen met Aäron en sy seuns. Julle moet hulle sewe dae lank wy.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar is nog verder die volgende aanwysings wanneer jy Aäron en sy seuns bevestig. Dit hou sewe dae lank aan. |