Exodus 29:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Aäron en sy seuns moet die vleis van die ram eet en die brood wat in die mandjie is, by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aäron en sy seuns moet daar by die ingang van die tabernakel hierdie vleis en die brood wat in die mandjie oor is, eet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet Aäron en sy seuns die ram se vleis eet en die brood wat in die mandjie is, by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | sodat Aäron en sy seuns die vleis by die deur van die tent van ontmoeting kan eet saam met die brood in die mandjie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aäron en sy seuns moet by die ingang van die Tent van Ontmoeting die vleis van die ram eet, en ook die brood wat in die mandjie oor is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aäron en sy seuns moet die ram se vleis en die brood wat in die mandjie is, eet by die ingang van die tent waar Ek aan julle verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aäron en sy seuns moet die gaar vleis en die brood wat in die mandjie oor is, by die ingang van die tent eet. |