Exodus 29:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die ram van die wyding neem en sy vlees in die heiligdom kook.
Afrikaans (NLV) 2011 “Vat die vleis van die ram wat tydens die bevestiging gebruik is en maak dit gaar by ’n plek wat daarvoor eenkant gesit is.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet die wydingsram neem en sy vleis in 'n heilige plek kook.
Afrikaans 1983 “Vat die ram wat vir die wyding gebruik is, en kook die res van sy vleis in 'n plek wat gewy is
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Die ram vir die priesterwyding moet jy neem en sy vleis in 'n heilige plek kook.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet al die vleis neem wat oorgebly het van die skaap-ram waarmee julle Aäron en sy seuns gewy het. Kook dit op 'n gewyde plek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak die vleis van die ram wat vir die bevestiging gebruik is, gaar in ’n plek wat daarvoor eenkant ingerig is.