Exodus 29:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet dit in een mandjie sit en dit saam met die bul en die twee ramme in die mandjie bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sit alles in een mandjie en bring dit saam met die bul en die twee ramme na die ingang van die tabernakel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sit dit in een mandjie, en bring dit aan in die mandjie saam met die bul en die twee ramme. |
| Afrikaans 1983 | “Sit dit in 'n mandjie en bring die mandjie, die bul en die twee ramme na die heiligdom toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet dit in een mandjie sit en dit in die mandjie naderbring, saam met die bul en die twee ramme. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sit dit alles in een mandjie en offer dit saam met die bul en die twee ramme. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sit die brode in ’n mandjie en bring dit saam met die bul en die twee ramme na die tent toe. |