Exodus 29:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die ander ram neem; en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die kop van die ram lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vat nou die ander ram. Laat Aäron en sy seuns hulle hande ook op sy kop sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet jy die ander ram neem, en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die ram se kop lê; |
| Afrikaans 1983 | “Vat die ander ram en laat Aäron en sy seuns hulle hande op sy kop sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die tweede ram neem, en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die kop van die ram lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Aäron en sy seuns moet dan hulle hande op die ander ram se kop sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Bring ook die tweede ram nader. Aäron en sy seuns sit weer hulle hande op die ram se kop. |