Exodus 29:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die hele ram op die altaar aan die brand steek: dit is 'n brandoffer aan die HERE; dit is 'n lieflike geur, 'n vuuroffer aan die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verbrand dit alles op die altaar. Dit is ’n brandoffer vir die Here. Dit is aanneemlik vir die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet dan die hele ram op die altaar aan die brand steek. Dit is 'n brandoffer aan die HERE; 'n lieflike geur, 'n vuuroffer is dit aan die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Verbrand dan die hele ram op die altaar. Dit is 'n brandoffer vir My, die Here, 'n vuuroffer wat Ek met graagte aanvaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die hele ram op die altaar verbrand. Dit is 'n •brandoffer vir die Here. Dit is 'n geurige offer, 'n offergawe aan die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Verbrand dan alles op die altaar. Dit is 'n brand-offer, 'n vuur-offer. Ek hou daarvan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verbrand dit dan alles op die altaar. Dit is ’n offer wat vir die Here in vuur verbrand word. Hy hou baie daarvan.” |