Exodus 29:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die ram slag, en jy moet sy bloed neem en dit rondom op die altaar sprinkel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Slag die ram, vang van sy bloed op en sprinkel dit teen die kant van die altaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | daarna moet jy die ram slag en sy bloed neem en dit rondom teen die altaar uitgooi. |
| Afrikaans 1983 | Slag die ram, vat sy bloed en sprinkel dit oral op die altaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan moet jy die ram slag, sy bloed neem en dit reg rondom teen die altaar sprinkel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Slag dan die ram en spat van sy bloed op die altaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sny dit keelaf en sprinkel sy bloed van alkante oor die altaar. |