Exodus 29:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet ook een ram neem; en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die kop van die ram lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vat een van die ramme en laat Aäron en sy seuns hulle hande op sy kop sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem dan die een ram, en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die ram se kop lê; |
| Afrikaans 1983 | “Vat dan die een ram en laat Aäron en sy seuns hulle hande op sy kop sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een ram moet jy neem, en Aäron en sy seuns moet hulle hande op die kop van die ram lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet een skaap-ram neem, en dan moet Aäron en sy seuns hulle hande op die ram se kop sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Bring dan een van die ramme nader. Aäron en sy seuns moet hulle hande ook op sy kop sit. |