Exodus 29:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die vleis van die bul en sy vel en sy mis moet jy buitekant die laer met vuur verbrand; dit is 'n sondoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Vat die karkas, vel en die mis uit die kamp uit en gaan verbrand dit daar as ’n offer vir die sonde.
Afrikaans 1933/1953 Maar die vleis van die bul en sy vel en sy mis moet jy buitekant die laer met vuur verbrand. Dit is 'n sondoffer.
Afrikaans 1983 Jy moet die bul se vleis, vel en pensmis buite die kamp verbrand. Dit is 'n sondeoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die vleis van die bul, sy vel en sy pensmis moet jy buite die kamp verbrand. Dit is 'n •reinigingsoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die bul se vleis verbrand buite die kamp. Verbrand dit saam met die vel en die gras wat in die pens is. Dit is 'n sonde-offer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die bul se vleis, sy vel en sy pensmis moet jy buite die kamp met vuur gaan verbrand. Dit is die eerste offer. Dit is ’n offer vir die sonde van die priesters.”