Exodus 29:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die bul slag voor die aangesig van die HERE by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan moet jy die dier net daar by die ingang van die tabernakel in die teenwoordigheid van die Here slag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En slag die bul voor die aangesig van die HERE by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | Slag dan die bul by die deur van die tent van ontmoeting in my teenwoordigheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dan moet jy die bul voor die Here slag by die ingang van die Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en julle moet die bul slag hier by My, by die ingang van die tent waar Ek aan julle verskyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slag dan die bul daar by die ingang van die tent waar Ek is. |