Exodus 28:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet twee oniksstene neem en die name van die kinders van Israel daarop graveer.
Afrikaans (NLV) 2011 Vat twee halfedelstene van oniks en graveer op hulle die name van die twaalf stamme van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet twee oniksstene neem en die name van die kinders van Israel daarop graveer:
Afrikaans 1983 “Vat twee oniksstene en graveer die name van die seuns van Israel
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy moet twee •oniksstene neem en die name van die seuns van Israel daarop graveer:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet oniks neem en julle moet die name van Jakob se seuns daarop skryf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vat dan twee oniksstene en graveer die name van die twaalf seuns van Jakob