Exodus 28:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit moet die twee skouerstukke aan die twee rande daarvan verbind hê; en so sal dit saamgevoeg word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het twee skouerstukke, die een voor en die ander agter, wat bo-op die skouers aan mekaar kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit moet twee skouerstukke hê wat aan mekaar vas is; aan die twee bo-ente moet dit saamgevoeg word. |
| Afrikaans 1983 | “Die skouerkleed moet aan die punte twee bande hê om dit oor die skouer aanmekaar vas te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit moet twee skouerbande hê, vasgeheg aan die twee hoeke. Dit moet vasgewerk wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar moet twee skouerbande wees aan die punte van die skouer-kleed sodat hulle die skouer-kleed daarmee kan vasmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit moet twee bande hê wat oor die skouers kom. |