Exodus 28:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet goud en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles moet met geweefde linne gemaak word. Daar moet gouddraad en blou, pers en bloedrooi draad daarin geweef word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet die goud en die pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en die fyn linne neem. |
| Afrikaans 1983 | Die vakmanne moet gouddraad en blou, pers en bloedrooi wolstof en linne gebruik |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Daardie manne moet daarvoor gouddraad, pers, purperrooi en karmosynrooi wol en fyngeweefde linne ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Die kleremakers moet goud gebruik, en blou, pers en rooi wol-materiaal en linne-materiaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat die klere maak, moet geweefde linne gebruik. Hulle moet gouddraad en blou, pers en bloedrooi wol daar inborduur.” |