Exodus 28:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet vir hulle linnebroeke maak om hulle skaamte te bedek; van die heupe af tot by die heupe sal hulle reik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak ook vir hulle broeke om onder hierdie klere te dra sodat hulle toe is vanaf die heupe tot by die bobene. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak ook vir hulle linnebroeke om die vlees van die skaamte te bedek. Dit moet van die heupe tot by die dye wees. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet vir hulle linnebroeke maak om hulle naaktheid te bedek. Die broeke moet van die heupe af tot by die bobene strek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet vir hulle linnebroeke maak om hulle geslagsdele te bedek. Dit moet van die heupe tot die dye strek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet vir Aäron en sy seuns broeke van linne-materiaal maak sodat die mense nie hulle kaal liggame onder hulle klere kan sien nie. Die broeke moet hulle toemaak van hulle heupe tot by hulle bo-bene. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak ook vir hulle broeke om onder hulle klere te dra sodat hulle van hulle bobene af tot by hulle heupe toe is. |