Exodus 28:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dit aan 'n pers toutjie sit, dat dit aan die tulband kan wees; op die voorkant van die tulband moet dit wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Werk die blom met blou garing vas aan die voorkant van Aäron se tulband.
Afrikaans 1933/1953 En maak dit vas aan 'n pers toutjie, sodat dit aan die tulband kan wees; aan die voorkant van die tulband moet dit wees.
Afrikaans 1983 “Jy moet dit met 'n blou toutjie aan die tulband vasmaak. Dit moet aan die voorkant van die tulband wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet dit aan 'n draad pers wol vasbind, sodat dit op die tulband kan wees. Dit moet aan die voorkant van die tulband wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die blom met 'n blou woldraad vasmaak voor aan die tulband.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bind die goue blom met ’n blou toutjie aan die voorkant van sy hoed vas.