Exodus 28:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet 'n plaat van suiwer goud maak en daarop graveer, soos die gravure van 'n seël: HEILIG AAN DIE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maak ook ’n blom van suiwer goud. Graveer daarop soos op ’n seëlring die woorde: ‘Net vir die Here.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder moet jy 'n plaat van suiwer goud maak en daarop graveer, soos op 'n seëlsteen uitgesny word: HEILIG AAN DIE HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet 'n blom van suiwer goud maak en daarop, soos op 'n seëlring, graveer: Aan Die Here Gewy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet 'n roset van suiwer goud maak en daarop graveer, soos wanneer 'n seëlring gegraveer word, ‘Heilig vir die Here. ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet 'n blom van skoon goud maak en julle moet daarop skryf soos 'n mens op 'n ring skryf: ‘ Gewy aan die Here.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maak ’n blom van suiwer goud. Graveer daarop: ‘Vir die Here alleen.’ |