Exodus 28:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Goue klokkie en 'n granaat, 'n goue klokkie en 'n granaat, rondom aan die soom van die mantel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tosseltjies en klokkies moet mekaar afwissel en reg rondom die soom van die mantel vasgewerk word.
Afrikaans 1933/1953 'n goue klokkie en 'n granaatjie, 'n goue klokkie en 'n granaatjie, aan die soom van die mantel rondom.
Afrikaans 1983 afwisselend 'n goue klokkie en 'n granaatjie rondom die hele soom van die mantel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n goue klokkie en 'n granaat, 'n goue klokkie en 'n granaat, reg rondom op die soomnate van die mantel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Werk 'n goue klokkie vas langs elke granaat op die soom van die oorkleed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***