Exodus 28:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die mantel van die skouerkleed heeltemal van pers kleur maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die mantel wat saam met die skouerkleed gedra word, moet van blou materiaal gemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet die mantel van die skouerkleed heeltemal van pers stof maak. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet die mantel wat saam met die skouerkleed gedra word, as een stuk blou wolstof weef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy moet die hele mantel van die efod van pers wol maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet 'n oorkleed maak wat die priester saam met die skouer-kleed moet dra. Julle moet dit van een stuk blou wol-materiaal maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar moet ook ’n deel gemaak word wat nie moue het nie. Dit kom bo-oor die deel wat oor die skouers gehang word. Dit word van blou materiaal gemaak. |