Exodus 28:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die ander twee ente van die twee toegedraaide kettings moet jy aan die twee kassies vasmaak en dit aan die skouerstukke van die skouerkleed voor dit vassit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak die ander punte van die kettinkies vas aan die twee monterings en werk dit vas aan die voorkant van die skouerstukke van die skouerkleed. |
| Afrikaans 1933/1953 | en maak die twee ander ente van die twee toutjies vas aan die twee kassies, en bevestig die dan aan die skouerstukke van die skouerkleed, aan die voorkant daarvan. |
| Afrikaans 1983 | Maak dan die ander punte van die twee kettinkies vas aan die twee monterings en werk dit vas aan die voorkant van die skouerbande van die skouerkleed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die twee ander punte van die twee koorde moet jy aan die twee monterings vasheg en dit dan aan die voorkant van die skouerbande van die efod heg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander twee punte van die kettinkies moet julle vaswerk aan die goud in die skouerbande, aan die voorkant van die skouer-kleed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en werk die punte daarvan aan die twee monterings vas wat op die bande van die ander stuk is wat oor die skouers kom. |