Exodus 28:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die twee goue kettings sit aan die twee ringe wat aan die ente van die borstas is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die twee goue kettinkies moet jy vasmaak aan die twee ringe by die hoeke van die borssak. |
| Afrikaans 1933/1953 | en maak die twee goue toutjies aan die twee ringe vas, aan die bo-ente van die borstas; |
| Afrikaans 1983 | Maak die twee goue kettinkies vas aan die twee ringe wat aan die hoeke van die borssak is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die twee goue koorde aan die twee ringe op die hoeke van die borstas vasheg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maak dan die twee goue kettinkies aan die ringe vas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | haak die kettinkies daardeur |